Search Books

Maaltafel Meesterskap (Afrikaans Edition)

Author Christine R. Draper
Publisher achieve2day
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
7.00 USD
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸 🏷 Buy Used — $6.40

✓ Usually ships in 24 hours

Share:
Book Details
Publisherachieve2day
ISBN / ASIN1909986070
ISBN-139781909986077
AvailabilityUsually ships in 24 hours
Sales Rank9,107,821
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Maaltafel Meesterskap, is ‘n boek wat die maaltafels die outydse manier leer, met skryf-bedek-merk en baie oefen opdragte. Hierdie boek kan gebruik word as ‘n sestien week kursus. Daar is geen beloftes van vinnige, maklike of lekker metodes wat die maaltafel in ‘n week geleer sal kan word, sonder harde werk nie. In plaas daarvan, bestaan hierdie boek uit deeglike benadering, wat sal omsit in ‘n langdurige bemeestering van die maaltafels.