Search Books

Pretoria En Die Anglo-Boereoorlog: 'n Gids Tot Geboue, Terreine, Grafte En Monumente/Pretoria and the Anglo-Boer War / A Guide of Buildings, Terrains, Graves and Monuments

Author P.J. Greyling
Publisher Protea Boekhuis
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸 🏷 Buy Used — $31.03
Share:
Book Details
Author(s)P.J. Greyling
ISBN / ASIN1919825010
ISBN-139781919825014
Sales Rank9,760,354
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Hierdie gids bied die besoeker of belangstellende die geleentheid om al die plekke in Pretoria en omgewing wat op die een of ander wyse 'n verbintenis met die Anglo-Boereoorlog gehad het, te besoek. 'n Kort agtergrondskets word oor elke plek en die betrokke historiese figure gegee. Plekke wat naby mekaar le, is in afdelings saamgegroepeer. Tesame met die kaarte en kleurfoto's behoort dit maklik te wees om enige besondere plek te vind.