Search Books

Die Suidhoek Van Afrika: Geskrifte Oor Suid-Afrika Uit Die Nederlandse Tyd, 1652 1806 (Afrikaans Edition)

Publisher Protea Boekhuis
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
ISBN / ASIN1919825525
ISBN-139781919825526
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Schoeman het nie net elke teks in Afrikaans vertaal nie, maar voorsien dit ook van onontbeerlike voetnotas en insiggewende redakteursnotas waarin konteks, geskiedenis en betekenisverklarings gegee word. Schoeman het hom veral toegespits op tekste van plaaslike inwoners en boorlinge, eerder as die van besoekers of reisigers, en wys in sy voorwoord daarop dat hierdie bloemlesing dus die vroegste geskrewe letterkunde van Suid-Afrika bevat. Die tekste (telkens deur Schoeman in Afrikaans vertaal) gee 'n beeld van die Nederlandse koloniale tydperk in Suid-Afrika.