Kort ware spookstories en bonatuurlike ervarings. Raar dat die mees siniese persone dikwels en skielik tot ander insigte gebring word oor die bestaan van spoke. Niemand kan kies om 'n spook te sien nie ... hulle is soms net daar. Die insidente wat gekies is vir hierdie bundel was soms so eg dat dit gevoel het of die verskynsels konkreet en tasbaar is.
Nog meer spookstories: In Limbo is ook n album met kort vertellings. Lees gerus ook Vuur van verlange, Stryd om Bateleur, Blombos Requem en Rosevrou as jy van liefdesverhale waarin spoke dwaal hou. En daar is ook in prettige spookstorie in Renza se Afrikaanse skrywers omnibus 3 - Toornag
'n Spookjoernaal (Spoke en meer in Afrikaans Book 1) (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
⌛ 🇮🇳 India pricing being fetched…
Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
View in:
🇺🇸 USA