Wanneer die nuusredakteur van Die Telegraaf vermoor word en 'n onbekende die koerant skakel met nog nuus oor die onwettighede van 'n bekende politikus, kring die gebeure veel verder uit as 'n trefferkoerantstorie. Hoogspanning teen die polsende agtergrond van 'n dagblad.
Die skrywer van hierdie heerlike spanningsverhaal was sy lewe lank ’n joernalis. Hy was redakteur van twee koerante – Oosterlig en Rapport – en het sy eerste boek, Sweepslag, geskryf terwyl hy adjunk-redakteur van Die Burger was. Sedertdien het meer as ’n dosyn boeke, meestal spanningsverhale, uit sy pen verskyn.
Spertyd vir Moord (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
⌛ 🇫🇷 France pricing being fetched…
Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
View in:
🇺🇸 USA
Book Details
Author(s)Chris Moolman
Publishere-Boeke vir Afrika
ISBN / ASINB008O3CQZ2
ISBN-13978B008O3CQZ1
MarketplaceFrance 🇫🇷