Lang pad liefde toe, is as Voetslaan na die liefde toe by Lapa Uitgewers gepubliseer. Dit was in 1999 op die kortlys van Lapa se toekenning vir die beste liefdesverhaal van die jaar.
Kyla wou net ‘n leë lokaal in ‘n groot gebou huur, maar toe sy teenstand van die eienaar kry, gebeur dinge vinnig op mekaar. Binne die bestek van een oggend word sy die nuutste “flossie” van die eienaar, en skielik sit ‘n yslike diamantring aan haar vinger…
Kyla se oupa Daan sê nie verniet dat daar tien duiweltjies op haar skouers rus wat gedurig net wag om orent te spring nie!
Lang pad liefde toe (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Rika du Plessis
PublisherRika du Plessis
ISBN / ASINB009I5SAP0
ISBN-13978B009I5SAP8
Sales Rank1,108,381
MarketplaceUnited States 🇺🇸