Search Books

Seks in my drome (Afrikaans Edition)

Author Caren Frazer
Publisher Caren Frazer
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
Author(s)Caren Frazer
PublisherCaren Frazer
ISBN / ASINB009Z23ZS8
ISBN-13978B009Z23ZS2
Sales Rank1,453,553
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Wanda kry die een fantastiese seksdroom na die ander met die tipiese lang, donker aantreklike man met sy smeulende oë. Die drome is so werklik dat sy in die werklike lewe daarna begin hunker om dit te kan beleef terwyl sy wakker is. Op aandrang van haar woonstelmaat, besluit sy om haar droom by Sweet Sensations te gaan uitleef, maar dan volg daar ‘n eienaardige gebeurtenis wat haar besluit drasties beïnvloed.