'n Lewe sonder liefde is inderdaad net 'n leë lied. Die liefde maak jou treurig, maar ook opgewonde. Met die liefde leer jy vlieg tot bo die hoogste wolke, maar soms, dan bring die liefde jou ook terug aarde toe.
Hierdie bundel briewe in digvorm neem jou op 'n vlug van ongekende vreugde maar ook hartseer. Vlieg saam na die son en gaan haal jou liefde daar - daar waar dit moontlik verskuil lê agter die rug van Icarus.
Briewe aan Icarus (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Anton J Jansen
PublisherEd Cat/Anton J Jansen
ISBN / ASINB00A417K5I
ISBN-13978B00A417K53
Sales Rank963,560
MarketplaceUnited States 🇺🇸