Liefde vir Altyd ... of vir 'n oomblik (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
⌛ 🇮🇳 India pricing being fetched…
Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
View in:
🇺🇸 USA
Description ▲
Kort staaltjies en dinge wat regtig met paartjies gebeur het, toe hulle weer begin date het ... of net voor hulle die verhouding verbreek het! Waarskuwing, party insidente is nogal stout, maar dis regtig nie 'n XXX-boek nie. En dis ook nie 'n poging om groot en verhewe Afrikaanse pletterkunde te skryf nie. Dis bloot komiese insidente wat min of meer in die 'taal' of genre geskryf is waarin mense dit aan my vertel het.