Sarita is ontevrede met haar lewe en wil aan die groener grassies aan die anderkant van die draad gaan peusel. Gaan die grassies van haar nuwe lewe lekker sappig en mals wees, of hard en bitter? Hoe gaan haar vriende dit hanteer?
As jy soms ontevrede is met jou lewe, of as jou trouring jou soms knel, kom deel in Sarita se soeke na avontuur om haar lewe beter te maak.
(Hierdie boek was voorheen verkoop as Sarita)
Groener grassies vir Sarita (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Trisa Hugo
PublisherBoekemakranka
ISBN / ASINB00AHGX21Q
ISBN-13978B00AHGX217
Sales Rank1,288,383
MarketplaceUnited States 🇺🇸