Liefde in die somer van José Esterhuysen is by Lapa gepubliseer, en word nou as e-boek by Amazon.com aangebied, en later ook by Kobo.com.
Amanda is verloof aan ‘n dokter wat net agter haar erfporsie aan is, en agter haar rug met ander meisies bed toe gaan. Egbert is besig om te skei van sy vrou wat hom vir ‘n ander vrou laat staan het. Amanda en Egbert ontmoet op ‘n stadium toe Egbert se gesig erg geskend is weens ‘n ongeluk, en tog is daar nie weersin op haar gesig toe sy dit sien soos met ander meisies die geval is nie. Daar is ‘n onweerstaanbare aantrekkingskrag tussen hulle, maar met soveel op die oog af onoorkomelike probleme, het hul liefde baie struikelblokke.
En dan is daar die mooi liefde wat tussen Amanda se pa, Alfons, en Egbert se ma, Sonia ontwikkel en blom in hulle herfsjare.
Liefde in die somer (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
⌛ 🇮🇳 India pricing being fetched…
Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
View in:
🇺🇸 USA
Book Details
Author(s)José Esterhuysen
ISBN / ASINB00BFGSD0M
ISBN-13978B00BFGSD02
MarketplaceIndia 🇮🇳