Liefde in jou oë (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Rika du Plessis
ISBN / ASINB00BUINGQQ
ISBN-13978B00BUINGQ2
Sales Rank767,758
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Van kleins af moes Tania terugstaan vir haar identiese tweelingsuster, Marla, wat alewig alles wat aan haar behoort wil oorneem. Maar toe die dag aanbreek dat Marla haar verloofde by haar afvry, besluit sy tot hiertoe en nie verder nie. Sy gee pad van die dorp af waar Marla woon om elders ‘n nuwe begin te maak. Op ‘n klein myndorpie ontmoet sy vir Linde en sy pragtige klein dogtertjie. Na ‘n aanvanklike misverstand en stroefheid tussen hulle, kom hulle verbasend goed oor die weg, en Tania begin drome oor hom, sy kindjie en haar droom. Dis egter van korte duur, want Marla verskyn weer op die toneel…