Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika (Sasol First Field Guide) (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
⌛ 🇫🇷 France pricing being fetched…
Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
View in:
🇺🇸 USA
Book Details
Author(s)Cliff Turk
PublisherStruik Nature (Random House Struik)
ISBN / ASINB00BW3U1TY
ISBN-13978B00BW3U1T8
MarketplaceFrance 🇫🇷
Description ▲
Sasol Eerste Veldgids tot die Sterrehemel van Suider-Afrika bied 'n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfoto's en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom.