Search Books

Wilna Adriaanse Omnibus 1 (Afrikaans Edition)

Author Adriaanse, Wilna
Publisher Jasmyn
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
⌛ 🇫🇷 France pricing being fetched… Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
Share:
Book Details
PublisherJasmyn
ISBN / ASINB00BW768M4
ISBN-13978B00BW768M9
MarketplaceFrance 🇫🇷

Description

In ’n Ongewone belegging besluit Georgina Walters om kinderoppasser te speel vir ’n baie welgestelde man se drie spruite. Net jammer die man – donker, met rookgrys oë wat haar laat stotter – dink nie sy’s opgewasse vir die taak nie. Of speel hy doelbewus kat en muis met haar? In Alleenvlug dink Francis Malan om jouself lewenslank aan iemand te verbind is te veel gevra. Veral as dié iemand Michael Alheit is, die man wat meisies soos posseëls versamel.En in Die reuk van verlange sien dr. Josslyn Neethling reeds drie jaar lank vrou-alleen om na ’n sendinghospitaal op die Keniaanse platteland. Maar dan daag haar eerste – en enigste – liefde, dr. Adam Berkowitz, daar op, en onverwags brand daar in haar ’n oerverlange na hom.