Search Books

Aan die windkant (Afrikaans Edition)

Author Annemari Coetser
Publisher Tafelberg
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
⌛ 🇮🇳 India pricing being fetched… Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
Share:
Book Details
PublisherTafelberg
ISBN / ASINB00BW76FPE
ISBN-13978B00BW76FP7
MarketplaceIndia 🇮🇳

Description

Die wêreld is nie vir Liefka Naudé ʼn vriendelike plek nie. Haar uitdagende werk as bemarkingsbestuurder by ’n suksesvolle maatskappy gee darem betekenis aan haar lewe. Maar wanneer haar baas haar seksueel teister, bedank sy. Om weer balans te vind, besluit sy om ’n lewensverrykingskursus op ʼn klein Vrystaatse dorpie, Garsveld, by te woon. ’n Vreemde sameloop van omstandighede veroorsaak dat sy nog ʼn paar dae aanbly. En dan begin die poppe dans. Sy leer ken Sonnies, die gawe bouer. En Thoso wat eiehandig ʼn versorgingsplek vir vigswesies aan die gang hou. Faure, die man met die kostelike taalgebruik wat die kursus aangebied het, word ʼn hegte vriend. Maar dis Mpho, ʼn pasgebore weggooibaba, wat Liefka se lewe verander.Geleidelik leer sy haarself beter ken. Maar net toe die liefde behoorlik vlamvat, bederf ’n ongewone kwaal die pret. Algaande begin haar ontluikende verhouding kwyn onder die druk . . .