Search Books

Haar naam was Marina Neser (Afrikaans Edition)

Author Susanna M. Lingua
Publisher Melodie
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
PublisherMelodie
ISBN / ASINB00BW76JT6
ISBN-13978B00BW76JT7
Sales Rank1,548,874
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

“Ons Portugese se liefde is net so fel en onblusbaar soos ons haat.” Aan Ricardo Mendoca se waarskuwing, reeds met hul eerste ontmoeting, steur Marina Neser haar min. Want dié blonde vlinder glo geen man kan haar vlerkies kneus nie. Maar dit was voordat sy Ricardo se neef, die aantreklike marquês De Conna, ontmoet het – ’n streng aristokraat wat nog nooit die lokstem van die liefde gehoor het nie.