Swig voor die liefde, is by Lapa uitgewers gepubliseer as Tweede liefde, en dit word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.
Lourens dink Jenna is ‘n onbekwame mannetjiesmeisiekind, en sy beskou hom as arrogant en vermetel. Sy het haar voorgeneem om nooit weer te swig voor ‘n aantreklike man nie. Maar natuurlik laat die liefde hom nie voorskryf nie…
Swig voor die liefde (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
⌛ 🇮🇳 India pricing being fetched…
Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
View in:
🇺🇸 USA
Book Details
Author(s)Rika du Plessis
ISBN / ASINB00C9N168Q
ISBN-13978B00C9N1682
MarketplaceIndia 🇮🇳