En die klippe sal uitroep (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Ena Murray
PublisherJasmyn
ISBN / ASINB00EVQUU0E
ISBN-13978B00EVQUU02
Sales Rank1,418,629
CategoryKindle Edition
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Emile de Jongh, kroonprins en hartebreker van die modelplaas La Rhône, is op dertig ’n gesogte vangs onder die skoner geslag. Maar in Miempie Rust, die nuwe verpleegsuster vir die distrik, loop hy egter sy rieme styf. Want Miempie is nie beïndruk met Emile se sjarme nie. Sy verlang eerder na reg en geregtigheid – veral teenoor die plaaswerkers. Dié vurige kampvegter vir menseregte het ’n hart wat onstilbaar klop . . . Vir Martha wat al vergeet het van boontoe beur en wegbreek na ’n beter lewe. Vir Maria, haar mooi dogter met die droom om dokter te word. “Daar is geen reënboog vir ons nie. God het dit vir die ander mense gestuur en die rykes kry die pot goud daarby – van ons hier op die plase en in die strooise het Hy vergeet . . .†refrein Martha se bitter klag in Miempie se hart. Wat is jy werd as jy nie meer ideale en ’n gewete het nie? Hoe moet die wêreld ’n beter plek word as almal net stilbly? Miempie rus nie voordat sy nie die klippe laat uitroep nie . . .
More Books in Kindle Edition
Invisible Acts of Power: Channeling Grace in Your Ever…
View
Interzone #250 Jan - Feb 2014 (Science Fiction and Fan…
View
Down from the Clouds (The Unspoken Series Book 2)
View
Detox Your Spirit
View
Power Principles for Fearless & Abundant Living
View
The Isoquinoline Alkaloids: A Course in Organic Chemis…
View
Bow Down to the Wolf King [Royal Alphas 1] (Siren Publ…
View
Perfect Phrases for New Employee Orientation and Onboa…
View
Polar Bear S-express
View