Tydens ’n groot regskonferensie word ’n federale regter koelbloedig geskiet. Maar die moordenaar het een fout gemaak: daar is ’n ooggetuie. Shari Hanford was op die verkeerde tyd op die verkeerde plek. Die moordenaar het haar gesien en sal alles in sy vermoë doen om te keer dat sy getuig.
US Marshal Marcus O’Malley moet Shari Hanford beskerm. Hy het gedink hy weet watter risiko’s die opdrag inhou, totdat hy verlief raak …
In sy soektog na die skuldige, die beskerming van ’n ooggetuie, en te midde van ’n dreigende familiekrisis word Marcus gedwing om geloof in God te heroorweeg. Hy word gedwing om sy verlede te trotseer en opnuut te leer om op God te vertrou.
Maar eers moet Marcus sorg dat Shari bly leef …
Die lyfwag (Afrikaans edition) (O'Malley Book 2)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Dee Henderson
PublisherChristelike Uitgewersmaatskappy
ISBN / ASINB00FQR3L44
ISBN-13978B00FQR3L41
Sales Rank1,385,776
MarketplaceUnited States 🇺🇸