Onder die radar: Stories uit ons land (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Dana Snyman
PublisherTafelberg
ISBN / ASINB00FSDSL6Y
ISBN-13978B00FSDSL64
Sales Rank345,494
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Dana Snyman is een van Suid-Afrika se mees geliefde en geleesde skrywers. In dié bundel skryf hy weer met sy kenmerkende humor en patos oor die lewens van gewone mense, mense wat onder die radar leef, ly en liefhet. Die boek is in drie afdelings verdeel: Stanings, Oordenkinge en Reise.