'n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
PublisherHuman & Rousseau
ISBN / ASINB00G34VZR4
ISBN-13978B00G34VZR9
Sales Rank642,041
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Nog ’n bundel stories deur meestervertellers Nico Nel en Uys van der Hoven. Dis stories oor jou pêl se skoonma se neef se vrou, stories wat van ver kom maar net sowel dié van jou buurman of die ou in die kroeg kon wees. Stories wat om die tafel of om die vuur die geselskap sal laat huil soos hulle lag. So is daar byvoorbeeld die storie oor Wessie van der Westhuyzen van Victoria-Wes en sy pelle wat met sy sesplekvliegtuig die N1 gevolg het om op Nuweland rugby te gaan kyk. Ander stories sluit in dié van die plattelandse dokter wat ’n noodbreinoperasie moes uitvoer en die jongman wat die mooiste meisie op kampus wou beïndruk met sy stapvermoë.