Search Books

In pas met God se wil (Afrikaans edition)

Author Stephan Joubert
Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
⌛ 🇫🇷 France pricing being fetched… Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
Share:
Book Details
ISBN / ASINB00GIMKWAC
ISBN-13978B00GIMKWA2
MarketplaceFrance 🇫🇷

Description

Stephan Joubert plaas in IN PAS MET GOD SE WIL die kollig op verskillende aspekte van God se wil wat vir ons soms so moeilik is om te begryp.
Hierdie unieke publikasie bestaan uit 2 dele. Deel 1 bied 25 stellings oor God se wil met kort verduidelikings daarvan. Hierdie stellings skep die raamwerk waarbinne God se wil verstaan en bespreek word in deel 2. Hierdie tweede deel bied 31 Skrifgedeeltes met oordenkings wat oor verskillende fasette van God se wil handel. Elke oordenking het ook vrae waaroor die leser kan nadink.
Die aspekte wat bespreek word, sluit in:
• Doen God net wat Hý wil?
• God se wil in die wêreld en geskiedenis
• God se wil en twyfel en kritiese vrae
IN PAS MET GOD SE WIL wys hoe ons ook ten opsigte van God se wil in pas met ons Vader kan kom vir ’n vertrouende, gelowige wandel saam met Hom.