Sy het haar hart gesluit vir liefde omdat sy oortuig is niemand, insluitende God, kan haar liefhê nie. Vier onwaarskynlike mense – Alzheimer-pasiente – dring onbewustelik tot haar deur en help haar om te onthou.
Dan gebeur die tragedie van 11 September, wat elkeen in die Baxter-familie se lewe vir ewig verander. Hulle word gelei om die belangrike dinge in die lewe te onthou en besluite te neem wat hartverskeurend en hoopvol is.
Landon Blake het Ashley al van sy tienerjare af lief. Na die aanvalle van 11 September probeer hy die pyn van haar verwerping verlig deur te help met die reddings- en opruimingspogings in New York.
OM TE ONTHOU is die tweede boek in die baie gewilde VERNUWING-reeks.
Om te onthou (Afrikaans edition) (Vernuwing Book 2)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Karen Kingsbury, Gary Smalley
PublisherChristelike Uitgewersmaatskappy
ISBN / ASINB00GTVG77O
ISBN-13978B00GTVG774
Sales Rank1,032,496
MarketplaceUnited States 🇺🇸