As ek God enigiets kon vra is ’n unieke boek propvol verfrissende antwoorde op dié
vrae wat kinders gereeld vra oor God, geloof, gebed en Christenskap. Met ’n benadering
wat kinders verwelkom en ’n skryfstyl wat hulle maklik sal kan verstaan pak
Kathryn Slattery ’n klomp moeilike vrae aan soos:
• As God onsigbaar is, hoe weet ek Hy bestaan regtig?
• Het Jesus op aarde gewoon vóór of ná die dinosourusse?
• Hoekom moet ek kerk toe gaan?
• As ek dood gaan, sal ek ’n engel met vlerke word?
• Hoe kan die Heilige Gees my help?
• As ek sondig, hou God dan op om my lief te hê?
As ek God enigiets kon vra sal jong lesers help om ’n beter verhouding met God
te bou, en hierdie goed-afgeronde, Bybelgebaseerde gids sal ouers help om hul
kinders se verstand en gees te voed.
As ek God enigiets kon vra: Die Bybel se antwoorde vir nuuskurige kinders (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Kathryn Slattery
PublisherStruik Christian Media
ISBN / ASINB00I0C4CT0
ISBN-13978B00I0C4CT0
Sales Rank875,312
MarketplaceUnited States 🇺🇸