Leef voluit en vreesloos is die resultaat van Joyce Meyer se eie reis van onsekerheid en selfhaat na ‘n lewe van selfvertroue.
Dit het ook uit jare se persoonlike ervaring en interaksie met vroue deur haar bediening. Ware selfvertroue is om geloof in Christus te hê en bereid te wees om te leer. Deur Joyce se kenmerkende reguit, praktiese aanslag sal jy leer om:
Die struikelblokke na ‘n lewe van selfvertroue te identifiseer en te oorkom;
Bemagtig te word deur voldoende voorbereiding vir jou taak;
Van onafhanklikheid na afhanklikheid van God te beweeg, en
Die karaktereienskappe van ‘n vrou met selfvertroue te ontwikkel.
Vroue is ‘n kosbare geskenk van God aan die wêreld. Hulle is sensitief, kreatief, meelewend en talentvol. Dit is ook waar van jou. Leer hoe om vrees te oorkom en met vertroue ‘n opwindende, betekenisvolle en doelgerigte lewe tegemoet te stap.
Leef voluit en vreesloos: Begin vandag bou aan 'n lewe met selfvertroue (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
⌛ 🇫🇷 France pricing being fetched…
Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
View in:
🇺🇸 USA
Book Details
Author(s)Joyce Meyer
PublisherStruik Christian Media
ISBN / ASINB00I0C4DNA
ISBN-13978B00I0C4DN0
MarketplaceFrance 🇫🇷