Liefde en respek vir 'n leeftyd (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Emerson, Dr Eggerichs
PublisherStruik Christian Media
ISBN / ASINB00I0C4DV2
ISBN-13978B00I0C4DV0
Sales Rank2,256,435
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Liefde en respek vir 'n leeftyd is 'n samestelling van dr. Emmerson Eggerichs se beste Liefde en respek-wenke. Sy opbouende boodskap van hoop, bemoediging en praktiese oplossings vir enige huwelik word treffend aangebied in hierdie kragtige geskenkboekie. Liefde en respek vir 'n leeftyd is gegrond op 30 jaar se berading en navorsing. Dr. Eggerichs bied waardevolle inligting en lei paartjies in die uitleef van 'n huwelik wat op liefde en respek gebaseer is, verken die verskille tussen mans en vroue en wys hoe 'n man se behoefte aan respek gebalanseer word deur 'n vrou se behoefte aan liefde. Wanneer hierdie behoeftes deur beide erken en as prioriteit gesien word, sal 'n vervullende en betekenisvolle huwelik die gevolg wees. Liefde en respek vir 'n leeftyd is ideaal as geskenk vir verloofde paartjies of as 'n trou- of huweliksherdenkingsgeskenk.