Search Books

'n Leier soos Jesus: Maak die grootste leier jou rolmodel (Afrikaans Edition)

Author Ken Blanchard
Publisher Struik Christian Media
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
Author(s)Ken Blanchard
ISBN / ASINB00I0C4EPC
ISBN-13978B00I0C4EP0
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Waar vind ‘n mens ‘n rolmodel vir leierskap wat jou lewe kan verander?

Jesus was die grootste leier ooit en ‘n rolmodel van hoe om ‘n dienende leier te wees. In ‘n Leier soos Jesus neem die bekende leierskapkenner, Ken Blanchard, en sy medeskrywer, Phil Hodges, lesers op ‘n reis om te leer om te lei soos Jesus dit gedoen het,

Nadat Blanchard en Hodges vir jare na leierskap uit ‘n wereldse perspektief gekyk het, het hulle die leierskapbeginsels in die Bybel begin ontgin. Daar het hulle meer leierskapwysheid ontdek as wat hulle ooit van gedroom het. Ontdek saam met hulle die eienskappe van ‘n dienende leier en kry ‘n antwoord op die vraag: Hoekom moet ek ‘n leier soos Jesus wees?
Word toegerus om te kan lei soos Jesus en beleef watter verskil dit in jou lewe asook die lewens van ander rondom jou maak.