Search Books

23 Minute in die hel: Een man se verhaal van wat hy gesien, gehoor en gevoel het in die plek van foltering (Afrikaans Edition)

Author Bill Wiese
Publisher Struik Christian Media
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
Author(s)Bill Wiese
ISBN / ASINB00I0C4F06
ISBN-13978B00I0C4F00
Sales Rank2,044,338
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Wonder jy ook soms oor die hel – bestaan dit regtig en indien wel, waar is dit en hoe lyk dit daar? Bill Wiese beantwoord hierdie en ander vrae in 23 Minute in die hel. Hy glo God her die hel aan hom gewys sodat hy mense wat nog nie hul lewens vir God gegee het nie, kan waarsku.

Bill vertel wat hy gesien, gehoor en gevoel het tydens sy 23 minute-ervaring sodat ander mense alles in hul vermoë kan doen om die hel ten alle koste te vermy. Sedert sy besoek aan die hel het hy die Skrif aandagtig bestudeer en meer as 150 Bybelverse gevind wat na die hel verwys.

Dit is Bill se begeerte dat hierdie boek die naaste is wat mense ooit daaraan sal kom om die hel self te ervaar. Leer saam met hom meer oor daardie verskriklike plek en ervaar die bevryding wat Jesus gebring het.