Search Books

Wie My eer, sal Ek eer: n Belofte vna guns en seën (Afrikaans Edition)

Author John Bevere
Publisher Struik Christian Media
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
Author(s)John Bevere
ISBN / ASINB00I0C4IKI
ISBN-13978B00I0C4IK0
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

In ‘Wie My eer, sal Ek eer …’ kan jy saam met die topverkoperskrywer John Bevere die krag en waarheid van die Bybelse beginsels ontdek wat dikwels misgekyk word – die geestelike wet van eer. Deur die belangrike rol van eer in jou lewe te verstaan en dit toe te pas, kan jy nie net hier op aarde nie, maar ook in die ewigheid seën oor jou bring. Bevere verduidelik aan die hand van die Bybel dat hoe ons ander mense waardeer, respekteer en behandel uiteindelik ons beloning sal bepaal. Sy vetrekpunt is God se belofte van guns en seën in 1 Samuel 2:30:

‘Maar nou sê Ek, die Here … want die een wat My eer, sal Ek eer, en die een wat My minag, sal Ek minag.’

Bevere gebruik Bybelse voorbeelde en vertellings uit sy persoonlike lewe om die drie vlakke van belonging vir eer te verduidelik. Hierdie insiggewende boek leet jou hoe om eer aan die Skepper en die mense rondom jou te bewys en daar deur God se seen te ontvang. Ervaar in die proses ook ‘n splinternuwe dimensie in jou geloofslewe.