Search Books

’n Nuwe dag, ’n nuwe jy: 366 Dagstukkies om jou lewe elke dag te geniet (Afrikaans Edition)

Author Joyce Meyer
Publisher Struik Christian Media
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
Author(s)Joyce Meyer
ISBN / ASINB00I0C4IM6
ISBN-13978B00I0C4IM0
Sales Rank1,161,203
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

In hierdie dagstukkieboek beklemtoon Joyce Meyer die belangrikheid daarvan om elke oggend n paar minute met God deur te bring.
Om jou dag op hierdie manier te begin, gee jou hoop en n vars uitkyk op die nuwe dag.

Die 366 Dagstukkies is saamgestel uit negentien van Joyce se gewildste boeke en gee jou elke dag n nuwe boodskap van die Here.
n Nuwe dag, n nuwe jy se boodskappe sal jou krag gee vir elke dag en jou daaraan herinner dat God elke dag vir ons sy genade skenk.