Search Books

Op die dorsvloer van gebed: Weet sonder twyfel dat God jou hoor (Afrikaans Edition)

Author Juanita Bynum
Publisher Struik Christian Media
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
Author(s)Juanita Bynum
ISBN / ASINB00I0C4K7Y
ISBN-13978B00I0C4K79
Sales Rank1,498,151
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Betree God se heiligdom!
‘Ek glo hierdie boek sal vir elkeen met ‘n passie vir gebed ‘n lewenslange handleiding wees.’ – Juanita Bynum
Stel jou ‘n gebedslewe voor wat jou reg tot in God se teenwoordigheid neem! Moses se tabernakel het betekenisvolle plekke gehad wat gedien het as patrone of simbole vir offerandes, reiniging, Goddelike waarheid, voorsiening, beskerming en intersessie. Net soos Moses geweet het wat dit verg om by daardie plekke uit te kom, kan jy ook nou die pad daarheen ontdek.
Juanita Bynum nooi jou op ‘n dieper en intiemer verhouding in die suiweringsproses – op die dorsvloer van intersessie. Hier op die dorsvloer sal jy ontslae kan raak van al jou laste en bindinge en leer om die stem van God te hoor soos nog nooit tevore nie.
Dis nou die tyd om…
• Verby ‘selfsugtige’ gebed te beweeg
• ‘n Ware ‘lewende offer’ in die plek van gebed te word
• Ander te wys hoe God bevryding en uitkoms bied deur doeltreffende gebed
• God se strategiese opdragte aan sy gehoorsame kinders te verstaan
• Die dorsvloer se profetiese gebedspatroon te ontdek en te verken
Kom nou – God roep jou tot die dorsvloer van gebed – waar ware intersessiegebed begin.