Search Books

Haar onbekende eggenoot (Modern) (Afrikaans Edition)

Author Kate Hewitt
Publisher Jacklin Enterprises
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
⌛ 🇫🇷 France pricing being fetched… Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
Share:
Book Details
Author(s)Kate Hewitt
ISBN / ASINB00ICJB3QG
ISBN-13978B00ICJB3Q9
MarketplaceFrance 🇫🇷

Description

Wat hy wil hê, eien hy hom eenvoudig toe!

Wreed verwerp op haar huweliksnag, steek Noelle die vernedering dat sy ’n ongeskonde bruid is vir die wêreld weg – en skep sy ’n nuwe, glansryke loopbaan om die pyn en verlange te besweer. Tot Ammar terugkom.

Noelle se onskuldige oë kon hy nooit vergeet nie. En al wil sy niks met hom te doen hê nie, gaan die meedoënlose Ammar dit nie goedsmoeds aanvaar nie. Hy is vasbeslote om haar te oortuig sy moet hulle huwelik, wat nooit voltrek is nie, weer ’n kans gee . . .