Search Books

As ek eendag groot is (Kinder prentjie boek vir ouderdom 3 tot 9)

Author Billy K. Bugsbottom
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
⌛ 🇫🇷 France pricing being fetched… Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
Share:
Book Details
ISBN / ASINB00II7D2WK
ISBN-13978B00II7D2W3
MarketplaceFrance 🇫🇷

Description

Wat wil jou kind eendag word? Bederf jou kind vandag! - Volkleur foto's

Kindle Fire HD volkleur weergawe

"Oefen die seun volgens die eis van sy weg; dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie."

- Spreuke 22:6

Die hoof doel agter hierdie boekie is om dit as 'n instrument te gebruik om kwaliteit tyd met u kind te spander. Moenie deur die boekie jaag nie, maar instede, spandeer lekker baie tyd op elke beroep wat gelys word, en bespreek van die moeiliker woorde soos

"werktuigkundige" en "tegnikus" in diepte met u kind.

Vra denkwekkende vragies soos, "Ken ons iemand wat 'n dokter is?", ens. terwyl u die sade plant wat nodig is om u kind te help groei in die persoon wat hy of sy eendag sal word.

So maak 'n heerlike beker warm sjokolade, kruip saam met u kind onder 'n snoesige kombers en geniet elke minuut wat julle saam deur die boekie werk.

Koop vandag