Search Books

Die derde graf (Afrikaans Edition)

Author Calvyn van Niekerk
Publisher Human & Rousseau
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
ISBN / ASINB00IIGW5W4
ISBN-13978B00IIGW5W7
Sales Rank521,764
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Gawie Calitz ontdek die afgeleë plaas waar ’n voorsaat in 1927 met ’n diamantfortuin verdwyn het – en dan verdwyn hý ook. Tromp Faber, eks-polisieman en familievriend, kan moontlik ’n martelende selfverwyt oor sy boesemvriend se dood besweer deur Gawie te vind, maar in sy weg lê ’n maalkolk van grootskaalse korrupsie en gewetenlose moord wat hom en ander na aan hom gaan insuig.