Search Books

Verdeelde land: Hoe die oorgang Suid-Afrika faal (Afrikaans Edition)

Author Sampie Terreblanche
Publisher Tafelberg
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
PublisherTafelberg
ISBN / ASINB00IN0DTYI
ISBN-13978B00IN0DTY2
Sales Rank1,436,396
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Suid-Afrika is een van die lande met die grootste gaping tussen ryk en arm ter wêreld. Hoe het ons by dié punt gekom?

In hierdie boek kyk Sampie Terreblanche na die historiese oorsake van die ongelykheid - en waarom dit sedert die ANC se bewindsoorname vererger het. Terreblanche is uitgesproke oor die groot rolspelers wat die land se ekonomie vir hul eie gewin manipuleer ten koste van armes: Amerikaanse en Britse multinasionale maatskappye, die Suid-Afrikaanse mineraleenergiekompleks en plaaslike politici.

Hy voorspel dat in die volgende 20 jaar die rykes nog ryker en die armes net nog armer gaan word - wat niks goeds vir Suid-Afrika se toekoms voorspel nie. 'n Belangrike waarskuwing en wekroep.