Search Books

Die biljoenêr se skone dame (Strelend) (Afrikaans Edition)

Author Barbara Wallace
Publisher Jacklin Enterprises
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
⌛ 🇫🇷 France pricing being fetched… Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
Share:
Book Details
ISBN / ASINB00JBA0M12
ISBN-13978B00JBA0M19
MarketplaceFrance 🇫🇷

Description

Skoonheid, rykdom, liefde . . .

Die ambisieuse prokureur Mike Templeton se belangstelling word geprikkel toe die gewese aktrise en nou kroegkelnerin Roxy O’Brien by sy kantoor opdaag met ’n verregaande erfporsie-eis wat sy praktyk kan red . . .

Ná ’n luukse voorkomsverandering voel Roxy deur en deur soos ’n skatryk erfgenaam. Maar kan sy haar betowerende prokureur weerstaan – of loop sy gevaar
om haar hart te verloor?