Hy is ontoeganklik met granietmondhoeke en ’n hele poolstreek in sy oë.
Vyf jaar gelede is Henk Beaumann weg, kwaad vir haar. En nou is hy terug met ’n beeldskone verloofde ... en die vreemdste troureëlings waarvan Bianca nog gehoor het.
Al die jare was hy haar ouboet, haar ouers se grootmakkind in wie se warmte sy haar kon koester, veilig kon voel. Maar hierdie Henk is ’n vreemdeling, daar’s staal in sy oë.
Bianca Malan se besluit dat hy haar nie weer gaan ontwrig nie, is vergeefs. Hy krap haar om, soos geen ander man voor hom kon regkry nie.
Onwaarskynlike minnaar (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Dirna Ackermann
PublisherLAPA Uitgewers
ISBN / ASINB00JLG2ETO
ISBN-13978B00JLG2ET6
Sales Rank831,421
MarketplaceUnited States 🇺🇸