Search Books

In lig en lewe (eBoek): 101 kragtige oordenkings wat jou geloof sal versterk (Afrikaans Edition)

Author Retah McPherson
Publisher CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
ISBN / ASINB00JMGAYPY
ISBN-13978B00JMGAYP2
Sales Rank1,755,538
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Ons probeer so hard om die persoon te wees wat ander mense verwag, dat ons dikwels onsself verloor. In haar boek IN LIG EN LEWE herinner die bekende Retah McPherson ons dat net God en ons weet wie ons regtig is. Met 101 oordenkings beklemtoon sy dat ons eers in gees en waarheid met God moet verbind voordat ons werklik sal weet wie ons is.
Die oordenkings is in 10 tematiese afdelings ingedeel wat onder andere die volgende insluit:
• die Vaderhart van God (hoe jy God sien)
• jy is ’n kind in die Vader se huis (jou identiteit as Christen)
• breek die bindings (breek los van sonde)
• voorbeelde van bidders uit die Bybel (mans én vroue uit die Bybel wie se lewens groot wendings geneem het as gevolg van gebed)
IN LIG EN LEWE moedig lesers ook aan om hul eie gebed neer te skryf aan die einde van elke oordenking terwyl hulle verhouding met God van krag tot krag gaan soos hulle hul daaglikse reis aanpak in God se lig.