Genesing vir perde – en harte
Toe Ethan McClure sien hoe Tessa Grant sy perd kalmeer wat verskrik is ná ’n storm, is hy beïndruk. Maar kan die nuwe veearts wys wat in haar steek met Ethan se plaaslike perdereddingsgroep? Ethan moet erken dat sy ’n helende slag met diere het . . . en ’n betowerende uitwerking op hom. Maar Tessa vind nog haar voete nadat sy Kentucky verlaat het om hier in die bergdorp ’n nuwe begin te kom maak.
Toe ’n familiegeheim onthul word wat haar wêreld omkeer, wil Tessa almal wegstoot. Kan Ethan haar help om vergifnis te aanvaar – en terselfdertyd haar hart verower?
'n Nuwe begin op die ranch (Inspirerend) (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Leann Harris
PublisherJacklin Enterprises
ISBN / ASINB00JQ9GIR0
ISBN-13978B00JQ9GIR3
Sales Rank1,908,850
MarketplaceUnited States 🇺🇸