Search Books

Ter wille van Talita (Afrikaans Edition)

Author Helena Christina Hugo
Publisher Lux Verbi
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
PublisherLux Verbi
ISBN / ASINB00JQFZUH8
ISBN-13978B00JQFZUH2
Sales Rank795,836
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Hierdie nuwe verhaal deur Helena Hugo is die storie van die Van den Heevers, ’n gesin wat aan die Weskus naby Lambertsbaai woon. Hulle hou hulle eenkant, maar beland onder die soeklig wanneer Theuns van den Heever nie wil hê sy dogters moet aan ’n Kersspel deelneem nie. Dit lyk asof hy sy vrou en kinders met ’n ysterhand regeer. Theuns is ’n streng gelowige wat sy dogters teen slegte invloede en seerkry wil beskerm, min wetend dat hy dit te ver voer en sy vrou en dogters die kans ontneem om te groei en te kan ontwikkel.
Die titel kom vanuit Markus 5:41 waar Jesus vir die dogtertjie sê: “Talita, staan op!” Dit word simbolies gebruik as prentjie van die ontwaking van ’n kind, maar ook ’n sigbare teken van ’n kind wat volwasse word en haar eie identiteit moet vestig, weg van die beskerming van haar ouers. Sy moet as ’t ware opstaan en op haar eie kan staan.