Van onervare ma . . . na blosende bruid!
Hoërskoolonderwyser Issa McKendrick het talle redes om mans te vermy. Met ’n baba op pad ná ’n rampspoedige einde tot ’n verhouding, vlug sy na die veiligheid van haar tuisdorp. Net om nog twee mans voor haar voordeur aan te tref: haar aantreklike verhuurder en sy oulike seuntjie.
Die wewenaar het sy eie wonde, maar Hutch is vasbeslote om ’n gelukkige tuiste vir sy seun te voorsien. Toe verander Issa alles. Maar wanneer aantrekkingskrag in die pad van hul goeie bedoelings beland, sal Issa en Hutch uit hul eie pad kan beweeg en liefde inlaat?
Ma in wording (Strelend) (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Victoria Pade
PublisherJacklin Enterprises
ISBN / ASINB00K4X8HEE
ISBN-13978B00K4X8HE6
Sales Rank731,685
MarketplaceUnited States 🇺🇸