Search Books

Die laaste advokaat (Afrikaans Edition)

Author Chris Moolman
Publisher e-Boeke vir Afrika
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
⌛ 🇫🇷 France pricing being fetched… Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
Share:
Book Details
Author(s)Chris Moolman
ISBN / ASINB00KMR05DI
ISBN-13978B00KMR05D7
MarketplaceFrance 🇫🇷

Description

Wanneer 'n bekende afgetrede advokaat, Otto Falck, besluit om die
vermeende moordenaar van 'n middeljarige egpaar op 'n kleinhoewe buite
Bloemfontein te verdedig, geskied dit ná groot innerlike wroeging. Sy
beminde is immers ná 'n kaping verkrag en vermoor. 'n Voormalige
joernalis, Coen de Beer, wat met sy eie persoonlike probleme worstel,
help die advokaat om dieper te delf. De Beer se pad kruis met dié van
die onstuitbare Sue Enslin, en hulle beland in 'n maalkolk vol
geheime, spanning en moord. Dit blyk dat daar veel meer agter die
moorde steek as wat aanvanklik vermoed is.
Die Laaste Advokaat is 'n boeiende roman met 'n verrassende ontknoping.