Dokters op stel, minnaars buite die ateljee . . .
Op die stel is hulle ’n droomspan, maar sodra die erkennings op die skerm verskyn, vlieg die vonke tussen die TV-persoonlikheid, dokter Eva Veracruz, en haar splinternuwe mede-aanbieder, dokter Mark O’Donnell. Mark se arrogante houding krap Eva om, maar sy smeulende blik laat haar hart om al die verkeerde redes klop.
Die laaste ding waarna die weduwee Eva en die geskeide Mark soek, is ’n verhouding buite die ateljee. Hoekom is dit dan so moeilik vir dié twee mediese dokters om hulle aan hulle eie raad te steur?
Sodra die kameras ophou draai (Medies) (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
⌛ 🇮🇳 India pricing being fetched…
Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
View in:
🇺🇸 USA
Book Details
Author(s)Connie Cox
PublisherJacklin Enterprises
ISBN / ASINB00KX1IDIM
ISBN-13978B00KX1IDI1
MarketplaceIndia 🇮🇳