Sy is Helena Bosman van n piepklein dorpie doer ver in die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle veldbosengeltjie, hulle hart se punt. Tot Vaselinetjie tien jaar oud is en die Welsyn haar laat wegstuur na die kosskool in Gauteng die weeshuis waar Madiba se weggooikinders bly.
Dis n vreemde, harde, gevaarlike w reld van skomgatkinders, kwaai huistannies en n hardvogtige, onregverdige koshuisvader; van entjies rook, hare laat afskeer en planne maak om te whallap. Waar niemand oor jou traak nie, en waar jy ook leer om oor niemand te traak nie.
Maar soos die maande jare word, kruis een naam telkens Vaselinetjie se pad: Texan Kirby. En daardie naam loop reguit na haar hart.
Hierdie boek is bekroon met die M.E.R.-Prys vir Jeuglektuur, die Jan Rabie / Rapport-Prys en die M-Net-Prys (kort-formaat).
Vaselinetjie (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Book Details
Author(s)von Meck, Anoeschka
ISBN / ASINB00MGTIE5G
ISBN-13978B00MGTIE57
AvailabilityAvailable for download now
CategoryKindle Edition
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
More Books in Kindle Edition
Invisible Acts of Power: Channeling Grace in Your Ever…
View
Interzone #250 Jan - Feb 2014 (Science Fiction and Fan…
View
Down from the Clouds (The Unspoken Series Book 2)
View
Detox Your Spirit
View
Power Principles for Fearless & Abundant Living
View
The Isoquinoline Alkaloids: A Course in Organic Chemis…
View
Bow Down to the Wolf King [Royal Alphas 1] (Siren Publ…
View
Perfect Phrases for New Employee Orientation and Onboa…
View
Polar Bear S-express
View