Swallowbrook se bruilof van die jaar (Medies) (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Abigail Gordon
PublisherJacklin Enterprises
ISBN / ASINB00MIYHRLQ
ISBN-13978B00MIYHRL2
Sales Rank2,349,086
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Is ’n outydse bruilof vir die dorp se verpleegster beskore? Julianne Marshall is verdiep in haar werk as verpleegster in die plaaslike mediese praktyk. Die inwoners van Swallowbrook is lief vir haar en haar kollegas respekteer haar kennis en kundigheid. Sy is hoogs tevrede met die lewe wat sy vir haar in die gesellige dorpie in die Merestreek van Engeland opgebou het. Tot die trotse, aantreklike Aaron Somerton by die praktyk ingeslenter kom. Julianne is al jare lank hopeloos verlief op Aaron – selfs vóór haar suster hom so skandelik in die steek gelaat het. Sy vermoed hy het haar steeds nie vir haar aandeel aan dié katastrofe vergewe nie, maar wag daar tog ’n wonderwerk aan die huweliksfront op Swallowbrook se gunstelingverpleegster?