’n Houtkapper met ’n rustelose siel. ’n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop … In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. ’n Man en sy dier-broer – saamgegooi in ’n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word.
Hierdie boek is bekroon met die ATKV-prosaprys (1984).
Kringe in 'n bos: Skooluitgawe (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Dalene Matthee
PublisherTafelberg
ISBN / ASINB00MOJCHR4
ISBN-13978B00MOJCHR2
Sales Rank664,834
MarketplaceUnited States 🇺🇸