Search Books

Bevorder: sekretaresse tot bruid! (Strelend) (Afrikaans Edition)

Author Jennie Adams
Publisher Jacklin Enterprises
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
Author(s)Jennie Adams
ISBN / ASINB00MVSFZ8Q
ISBN-13978B00MVSFZ88
Sales Rank1,101,628
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Molly Taylor is muisvaal, maar sy is lankal ’n bietjie verlief op haar baas!

Wat het ek dan gedink? Dat ’n nuwe rok en ’n paar geleende hoop-en-drome-skoene my dodelik aantreklike baas se aandag sou trek? Die afgelope drie jaar het hy skaars na my gekyk, hoekom sal hy nóú?
Maar gisteraand toe Jarrod my huis toe geneem het, ná daardie deftige werksfunksie, het dinge anders gelyk. En ’n malle oomblik lank het ek gedink hy gaan my soen! O, wel, Maandag is ons weer op kantoor en sal alles normaal wees . . .
Maar Molly se baas het ander planne!