Sal sy ooit haar vrees vir vlieg te bowe kan kom?
Die mediese reddingsvlieënier Blake Taylor let drie dinge op oor dokter Molly McKinna wat langs hom in sy vliegtuig sit:
1) Hoekom aanvaar iemand wat angsbevange is oor vlieg ’n pos in een van die mees afgeleë hoekies van Alaska?
2) Die nuwe dokter is in alle opsigte ’n stadsmens – sal sy ooit by die eilandlewe kan aanpas?
3) Blake se vasberadenheid om net op sy werk te konsentreer en nie sy aandag deur enige vrou te laat aflei nie, is besig om vinnig die wyk te neem . . .
Die dokter vlieg, en raak dolverlief (Medies) (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Tina Beckett
PublisherJacklin Enterprises
ISBN / ASINB00MVZZ7EG
ISBN-13978B00MVZZ7E5
Sales Rank1,824,340
MarketplaceUnited States 🇺🇸