Jessie Price het haar enigste kans op moederskap verloor. Dit veroorsaak haar voortdurend pyn, tot sy die ongelooflik sexy enkelpa dokter Luke McKenzie en sy lieflike klein dogtertjie ontmoet.
Luke se bedwelmende soene en sy dogter se lieftallige drukkies laat Jessie hunker na die onmoontlike. Maar sy is ’n tydelike locum en die horlosie tik. Sy het net ’n maand om al haar wense te laat waar word . . .
'n Maand om ma te word (Medies) (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
⌛ 🇫🇷 France pricing being fetched…
Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
View in:
🇺🇸 USA
Book Details
Author(s)Louisa George
PublisherJacklin Enterprises
ISBN / ASINB00MW0N08K
ISBN-13978B00MW0N088
MarketplaceFrance 🇫🇷