Search Books

'n Griekse ontvlugting (Modern) (Afrikaans Edition)

Author Elizabeth Power
Publisher Jacklin Enterprises
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
ISBN / ASINB00NIK8ODE
ISBN-13978B00NIK8OD8
Sales Rank1,116,201
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Son, see en ’n duisternis van herinneringe . . . Bedrieg deur haar verloofde, met haar selfrespek aan skerwe, vlug Kayla Young na ’n afgesonderde Griekse eiland. Helaas is sy verplig om haar kosbare paradys met ’n geheimsinnige, arrogante Griek te deel. Deur die pers uit die stad gedryf en agtervolg deur ’n string fortuinsoekers, kan Leonidas Vassalio nie aanvaar iemand het sy toevlugsoord binnegedring nie. Nog minder glo hy dat die vrou nie weet wie hy is nie. Hy beplan nietemin om die situasie terdeë uit te buit. Terwyl hy die moeilike vrou beter leer ken, kom Leonidas agter sy is stadig maar seker besig om deur sy skanse te dring. Hy sal haar moet keer voor sy sy leuen ontdek – maar hoe . . .?